Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus

Wat
'n Vriend het ons in Jesus
Hy wat in ons plek wil staan
Wat 'n voorreg om gedurig
Tot God's troon deur Hom te gaan

Hoe verbeur ons tog die vrede?
Ag, hoe dikwels ly ons smart?
Net omdat ons nie ons node
Uitstort in God's vaderhand

As versoeking en beproewing
Of as kwelling ons bedreig
Laat ons nooit mismoedig word nie
Laat ons bedes opwaarts styg

Nerêns is 'n vriend getrouer
As Hy wat ons node weet
Jesus voel met al ons swakheid
En wil deel in al ons leed
En wil deel in al ons leed

Curiosidades sobre la música Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus del Jan de Wet

¿Cuándo fue lanzada la canción “Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus” por Jan de Wet?
La canción Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus fue lanzada en 1991, en el álbum “Sing Halleluja Liedere vol 1&2”.

Músicas más populares de Jan de Wet

Otros artistas de