Loof Hom Met die Tromme

ATTIE VAN DER COLF

Loof Hom met die tromme
Loof Hom met die harp
Loof Hom met die klinkende simbale
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer

Prys Hom met jul stemme
Prys Hom uit die hart
Prys Hom in die hemel en op aarde
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer

Loof Hom met viole
Loof Hom met 'n fluit
Loof Hom met klaviere en kitare
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer

Loof Hom met die tromme
Loof Hom met die harp
Loof Hom met die klinkende simbale
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer

Curiosidades sobre la música Loof Hom Met die Tromme del Jan de Wet

¿Cuándo fue lanzada la canción “Loof Hom Met die Tromme” por Jan de Wet?
La canción Loof Hom Met die Tromme fue lanzada en 2009, en el álbum “My Eerste Lofliedjies”.
¿Quién compuso la canción “Loof Hom Met die Tromme” de Jan de Wet?
La canción “Loof Hom Met die Tromme” de Jan de Wet fue compuesta por ATTIE VAN DER COLF.

Músicas más populares de Jan de Wet

Otros artistas de