Soos 'N Wildsbok [Duet2]

Soos ‘n wildsbok wat smag na water, smag my siel na U, o Heer
U alleen is my hartsverlange, en ek bring aan U die eer
U alleen is my bron van krag in U teenwoordigheid wil ek wag

En ek bring aan U die eer

Curiosidades sobre la música Soos 'N Wildsbok [Duet2] del Jan de Wet

¿En qué álbumes fue lanzada la canción “Soos 'N Wildsbok [Duet2]” por Jan de Wet?
Jan de Wet lanzó la canción en los álbumes “50 Gewildste Treffers” en 2007 y “Jesus Roep Die Kindertjies” en 2007.

Músicas más populares de Jan de Wet

Otros artistas de