Oorwinningslied

Ek sien in my gees die Glorie en die Almag van die Heer
Die Allerhoogste wat in liefde oor Sy Koningkryk regeer
Hy't belowe aan die einde op die wolke kom Hy weer
Hy is Koning Hy regeer

Loof Hom prys Hom hallelujah
Loof Hom prys Hom hallelujah
Loof Hom prys Hom hallelujah
Hy is die Koning Hy regeer

Die Here is ons vesting wat altyd sal bly staan
Hy beskerm elke mens wat in geloof na Hom toe gaan
Hy's ons skuiling Hy's ons wapen Hy't die vyand reeds verslaan
Hy is die rots wat ewig staan

Loof Hom prys Hom hallelujah
Loof Hom prys Hom hallelujah
Loof Hom prys Hom hallelujah
Hy is die rots wat ewig staan

Kom deel nou in ons loflied hef jou hande op na bo
Blaas basuine slaan op tromme en kom dans voor God se oë
Kom leef in die oorwinning van Sy Woord waarin ons glo
Want Sy Woord sal ewig staan

Loof Hom prys Hom hallelujah
Loof Hom prys Hom hallelujah
Loof Hom prys Hom hallelujah
Sy Woord sal ewig staan
Sy Woord sal ewig staan
Sy Woord sal ewig staan

Curiosidades sobre la música Oorwinningslied del Jan de Wet

¿Cuándo fue lanzada la canción “Oorwinningslied” por Jan de Wet?
La canción Oorwinningslied fue lanzada en 2007, en el álbum “50 Gewildste Treffers”.

Músicas más populares de Jan de Wet

Otros artistas de