Ontvang My Lof

U is my God, U is my vrede
U is my lig, my bron van krag
U klee my met heerlikheid
U kroon my met majesteit

U is my God, ‘n God wat wonders doen
Wysheid en krag omvou U troon
Lam van God my vredevors
Middelaar wat my bewaar

Ontvang my lof (Ontvang my lof)
Ontvang my dank (En dank)
Ek lê my lewe as ‘n offer voor U neer
Die Een wat was en is en weer sal kom, beginpunt en voleinde van my lewe
U's my hoop U is my heer

Die Een wat was en is en weer sal kom, beginpunt en voleinde van my lewe
U's my hoop U is my heer
U is my Heer

Curiosidades sobre la música Ontvang My Lof del Jan de Wet

¿Cuándo fue lanzada la canción “Ontvang My Lof” por Jan de Wet?
La canción Ontvang My Lof fue lanzada en 2007, en el álbum “50 Gewildste Treffers”.

Músicas más populares de Jan de Wet

Otros artistas de