Ons Sal Triomfeer

Deur die Here sal ons triomfeer
Dit is Hy wat al ons vyande oorwin, sing want ons sal triomfeer
Hy is Heer

Hy lei ons op Sy seegetog
Hy werp die vestings neer
Sy Woord deurboor die vyande
Ons hoef nie meer te vrees nie want deur die Here sal ons triomfeer

Die dood en hel het Hy al klaar oorwin, Hy laat ons triomfeer
Hy regeer
Hy is Heer

Hy is ons sterkte en ons krag
En ons behoort aan Hom
Hy lei Sy kinders elke dag
Tot die nuwe more kom

Met Hom oorwin ons elke mag
Wat in ons pad kom staan
Oorwinnaars is ons elke dag
In ons Heer se Grote Naam

Deur die Here sal ons triomfeer
Dit is Hy wat al die vyande oorwin, sing want ons sal triomfeer
Hy is Heer

Deur die Here sal ons triomfeer
Want die dood en hel het Hy al klaar oorwin, Hy laat ons triomfeer
Hy regeer

Deur die Here laat ons triomfeer
En deur Hom sal ons die vyande oorwin, sing want Hy is Koning Heer
Hy regeer
Hy is Heer

Músicas más populares de Jan de Wet

Otros artistas de