Kom Tot Die Heer

Kom tot die Heer met al jou verdriet
Kom nou na Hom wat redding jou bied
Hy het Sy bloed vir sondaars vergiet
Hoor na Sy roepstem kom

Heerlik, heerlik sal die vreugde toon
Een maal klink waar vrygekooptes woon
As ons vergader rondom die troon
Daar waar God's Engele staan

Kom sondaars almal Hy roep jou kom
Spring op van vreug verbly jul in Hom
Voordat die roepstem eendag verstom
Kom tot My sondaars kom

Heerlik, heerlik sal die vreugde toon
Een maal klink waar vrygekooptes woon
As ons vergader rondom die troon
Daar waar God's Engele staan

Moet tog nie wag nie, Hy is naby
Luister na Hom want Hy maak jou vry
Luister Hy spreek tot jou en tot my
Kom tot my sondaar kom

Heerlik, heerlik sal die vreugde toon
Een maal klink waar vrygekooptes woon
As ons vergader rondom die troon
Daar waar God's Engele staan

Heerlik, heerlik sal die vreugde toon
Een maal klink waar vrygekooptes woon
As ons vergader rondom die troon
Daar waar God's Engele staan
Daar waar God's Engele staan
Daar waar God's Engele staan

Curiosidades sobre la música Kom Tot Die Heer del Jan de Wet

¿Cuándo fue lanzada la canción “Kom Tot Die Heer” por Jan de Wet?
La canción Kom Tot Die Heer fue lanzada en 1991, en el álbum “Sing Halleluja Liedere vol 1&2”.

Músicas más populares de Jan de Wet

Otros artistas de