Ek Sien 'N Poort
Ek sien ‘n poort wyd oop bestaan
En deur die aardse duister
Bestraal ‘n kruis my lewensbaan
Met wonderskoone luister
Genade God's so ryk en vry
Die poort staan oope ook vir my
Vir my
Vir my
Staan oope ook vir my
Die poort staan oop vir elke een
Wat redding soek van sonde
Ja ryk en arme gaan daarheen
Verlos deur Jesus' wonde
Genade God's so ryk en vry
Die poort staan oope ook vir my
Vir my
Vir my
Staan oop ook vir my
Staan oop ja ook vir my