Ek Het U Stem Gehoor

Ek het U stem gehoor
Wat roep, o kom tot My
Sodat Ek met My kosbaar bloed
Van sonde jou bevry

Sien my kom o Heer
Kom tot aan U sy
Was my in U dierbaar bloed
Die bloed gestort vir my

Dit is Jesus wat my roep
Tot rus tot aan Sy sy
En Hy gee my die ware hoop
Net Hy kan my bevry

Sien my kom o Heer
Kom tot aan U sy
Was my in U dierbaar bloed
Die bloed gestort vir my

Sien my kom o Heer
Ek kom tot aan U sy
Was my in U dierbaar bloed
U bloed gestort vir my
Die bloed gestort vir my

Curiosidades sobre la música Ek Het U Stem Gehoor del Jan de Wet

¿Cuándo fue lanzada la canción “Ek Het U Stem Gehoor” por Jan de Wet?
La canción Ek Het U Stem Gehoor fue lanzada en 1991, en el álbum “Sing Halleluja Liedere vol 1&2”.

Músicas más populares de Jan de Wet

Otros artistas de