Ek En My Huis [Duet]

Ek en my huis ons sal die Here dien
Ja ek en my huis ons sal die Here dien
Ek en my huis ons sal die Here dien
Ek en my huis ons sal die Here dien

Ek en my huis ons sal die Here dien
Ek en my huis ons sal die Here dien
Ek en my familie, in Jesus se naam
Het besluit ons sal die Here dien

En dis nie deur krag en dis nie deur geweld nie
En in eie krag sal ons dit nooit kan doen nie
Maar deur die Gees van God, en die waarheid van Sy woord
Sal ek en my huis die Here dien

Ons het besluit ons sal die Here dien
Ja, ons het besluit ons sal die Here dien
O, ons het besluit ons sal die Here dien
Ons het besluit ons sal die Here dien

Mmm ek en my huis ons sal die Here dien
Ek en my huis ons sal die Here dien
Ek en my familie, in Jesus se naam
Het besluit ons sal die Here dien

En dis nie deur krag en dis nie deur geweld nie
En in eie krag sal ons dit nooit kan doen nie
Maar deur die Gees van God
En die waarheid van Sy woord
Sal ek en my huis die Here dien

Maar deur die Gees van God
En die waarheid van Sy woord
Sal ek en my huis die Here dien
Sal ek en my huis die Here dien

Curiosidades sobre la música Ek En My Huis [Duet] del Jan de Wet

¿Cuándo fue lanzada la canción “Ek En My Huis [Duet]” por Jan de Wet?
La canción Ek En My Huis [Duet] fue lanzada en 2007, en el álbum “50 Gewildste Treffers”.

Músicas más populares de Jan de Wet

Otros artistas de