Die Heiland Is Gebore

Die Heiland is gebore juig saam met engelekore
Hy die Hemelkoning kom in die volheid van die tyd
Kom maak my hart Sy woning kom bly by ons in ewigheid
Hy is God met ons Hy Emmanuel

Die Heiland is gebore ons is nie meer verlore
Hy die vrede Koning versoen ons onbeskud by God
En deur Sy gans betoning word liefde ook ons grote God
Hy is God met ons Hy Emmanuel

Músicas más populares de Jan de Wet

Otros artistas de