Alles In Die Naam Van Jesus

Rus en liefde en wysheid en krag
Dis als in die Naam van Jesus
Daar is vrede en blydskap en wysheid en hoop
Als in die Naam van Jesus

Hemel en voorspoed, lig en hulp
En in lewe ewig en vry
‘n Lewe van oorvloed vir jou en my
Is als in die Naam van Jesus

Jesus, Jesus
Hy is hier, Hy leef, Hy regeer
Jesus, Jesus
Hy's al wat jou hart begeer

Liefde, vryheid, sterkte en hulp
Dis als in die Naam van Jesus
Heling, vergifnis, oorwinning en seën
Dis als in die Naam van Jesus

Lewe in oorvloed
Sprankel ‘n fees, nabyheid en bystand en trou
Hoop vir more en krag vir vandag
Dis als in die Naam van Jesus

Jesus, Jesus
Hy is hier en Hy nooi jou na hom
Jesus, Jesus
My vriend wil jy nie kom?
Hy's al wat jou hart begeer

Curiosidades sobre la música Alles In Die Naam Van Jesus del Jan de Wet

¿Cuándo fue lanzada la canción “Alles In Die Naam Van Jesus” por Jan de Wet?
La canción Alles In Die Naam Van Jesus fue lanzada en 1999, en el álbum “Via Dolorosa”.

Músicas más populares de Jan de Wet

Otros artistas de