Oor te Begin

Ek loop by ‘n ou hout deur in
Die gedagtes voel soos ons
So baie wat gebeur het
Hoe kan ons dit los?

Jy het geweet dat ek terug sou kom
Jy het geweet dat ek jou sou kies
So baie wat ons geleer het
Ek het geweet dat dit sou kom

Jy weet nie wat jy het nie
Tot jy dit verloor
Elke liewe oomblik saam met jou is hoe dit hoort

Ek weet nie wat ek het nie, het ek jou klaar verloor?
Is dit nou die einde?

Ek is sterker ek weet dit, vat my hart en kom breek dit
Ek’s reg om weer oor te begin

Ek loop weer by daai ou hout deur in
As die mure maar net kon praat
Oor als wat gedoen en sê is
Daar was liefde tog soveel kwaad

Jy het geweet dat ek terug sou kom
Sal jy my dalk net weer kan kies
So baie wat ons geleer het
Ek het geweet dat dit sou kom

Jy weet nie wat jy het nie
Tot jy dit verloor
Elke liewe oomblik saam met jou is hoe dit hoort

Ek weet nie wat ek het nie, het ek jou klaar verloor?
Is dit nou die einde?

Ek is sterker ek weet dit, vat my hart en kom breek dit
Ek’s reg om weer oor te begin
Geweet dit sou kom
Geweet dit sou kom

Jy weet nie wat jy het nie
Tot jy dit verloor
Elke liewe oomblik saam met jou is hoe dit hoort

Ek weet nie wat ek het nie, het ek jou klaar verloor?
Is dit nou die einde
Of begin ons weer van voor?

Jy weet nie wat jy het nie
Tot jy dit verloor
Elke liewe oomblik saam met jou is hoe dit hoort

Ek weet nie wat ek het nie, het ek jou klaar verloor?
Is dit nou die einde?

Ek is sterker ek weet dit, vat my hart en kom breek dit
Ek’s reg om weer oor te begin
Weer oor te begin

Músicas más populares de Ivan Roux

Otros artistas de Urban pop music