Doenit Als Vir Liefde

_ GERHARDS

Ek voel nie vat jy
Jy soek dit by my
Jy's net so sexy
Soos Liewe Heksie
Met 'n besem stok
Kap ons dit om die blok

Kom bietjie nader
Ek's jou kersvader
Jy's my vakansie
My assuransie as ons bumper stamp
Gaan hierdie sirkus aan en aan

Ons doenit als vir liefde
Baby ek voel jou beat
Dis liefde met skop en skiet
Jy's my beauty
En ek's jou beast

Ons doenit als vir liefde
Die sneller is klaar getrek
Die koel is al deur die kerk
Hierdie sirkus maak ons liefde sterk

Jy's medikasie
Dop in my glasie
Jy's my lisensie
My advertensie
Op jou Instagram
Is ek jou grootste fan

Jy's my kondisie
Bel die polisie
My favourite pizza
Klaviers vir Lisa
Dis 'n sirkus lief
Stop dit asseblief
Blief
Blief

Ons doenit als vir liefde
Baby ek voel jou beat
Dis liefde met skop en skiet
Jy's my beauty
En ek's jou beast

Ons doenit als vir liefde
Die sneller is klaar getrek
Die koel is al deur die kerk
Hierdie sirkus maak ons liefde sterk

Jy's my morfien (My morfien)
My kafeine (Kafeine)
Jou rollercoaster
Pomp adrenalien

Ons doenit als vir liefde
Baby ek voel jou beat
Dis liefde met skop en skiet
Jy's my beauty
En ek's jou beast

Ons doenit als vir liefde
Die sneller is klaar getrek
Die koel is al deur die kerk
Hierdie sirkus maak ons liefde sterk

Hierdie sirkus maak ons liefde sterk

Músicas más populares de Ivan Roux

Otros artistas de Urban pop music