So Jammer

Ek soek meer as wat ek nou het
Verleë oor wat ek wou hê
Weet nou eers wat ek wou sê
Ek wil jou hê, ek wil jou hê

Ek lê nog tot die vroeë oggend hier wakker
Die melodieë in my kop raak al hoe sagter
Jy's die musiek wat my laat voel
Dit gee my lewe

Ek's jammer wat ek gedoen het aan jou
Ek's jammer, so jammer
Ek's jammer wat ek gesê het vir jou
Ek's jammer, so jammer

Ek kan voel hoe raak ons ouer
En jy raak al hoe kouer
Dit was als weens my foute
Sal jy my sê wat jy wil hê?

Ek gaan nie opgee op ons nie daar is nog vlamme
En jy moet weet dis ok as jy bietjie bang is
Ons kan mekaar net weer laat voel
Ons gee dit lewe

Ek's jammer wat ek gedoen het aan jou
Ek's jammer, so jammer
Ek's jammer wat ek gesê het vir jou
Ek's jammer, so jammer

Is daar 'n kans dat jy my kan vergewe?
Kan ons weer probeer of was dit vir jou seer?
Sal jy kan aanbeweeg?

Dink jy aan ons, dink jy aan ons verlede?
Ons het gedans in die reën, gelag en dan geskree, ons kan dit weer genees
Weer genees

Ek's jammer wat ek gedoen het aan jou
Ek's jammer, so jammer
Ek's jammer wat ek gesê het vir jou
Ek's jammer, so jammer

Ek's jammer wat ek gedoen het aan jou
Ek's jammer, so jammer
Ek's jammer wat ek gesê het vir jou
Ek's jammer, so jammer

Hey mmm
Ek's jammer

Músicas más populares de Georic Lomas

Otros artistas de Dance pop