Perfek Verby

Ek hou jou vas jy hou my vas, jou oë maak oop vir wat ek nou wil sê
Ek wag net vir die regte oomblik
Vanaand sal ons nog lank onthou, dis ja of nee dis ek en jy dis nou
Daar’s niemand soos jy

Dis ek vir jou in die middel van die nag deur die storms en deur die reën
Jy kan dit nie sien nie maar jy
Is die regte een vir my jy is alles wat ek begeer
Jy is so perfek verby

Het ek te veel te min gesê jy sluit jou hart maar wil dit eintlik hê
Jy wag net vir die regte oomblik
Maar jy’s die moeite werd alles werk as jy by my is
Daar’s niemand soos jy

Dis ek vir jou in die middel van die nag deur die storms en deur die reën
Jy kan dit nie sien nie maar jy
Is die regte een vir my jy is alles wat ek begeer
Jy is so perfek verby

In die strate sonder ligte sal jy vir my skyn?
En in die stilte is ek joune
Kan ons verdwyn?
Kan ons verdwyn?
Kan ons verdwyn?
Verdwyn

Dis ek vir jou in die middel van die nag deur die storms en deur die reën
Jy kan dit nie sien nie maar jy
Is die regte een vir my jy is alles wat ek begeer
Jy is so perfek verby
Jy is so perfek verby
Jy is so perfek verby

Músicas más populares de Georic Lomas

Otros artistas de Dance pop