Lieflik

Dis moeilik om dit vir jou te gee
Daar’s nie ’n woord in die HAT
Wat tenvolle kan beskryf
Wat ek voel as ek vat aan jou lyf

Al die oggende bymekaar
En die kerse op die koek as jy verjaar
O ek hoop jy wens vir my
Want ek wens dit vir jou

Jy’s so lieflik met jou is alles so gerieflik
Jy doen dit so natuurlik
Ek dink aan jou uurlik, ek voel dit so hewig, ek en jy vir ewig

Naby wil ek aan jou bly, verstaan jy?
Jy bedaar, bewaar my
Op hierdie lys is jy heel bo, ja jy’s so lieflik
Jy’s so lieflik

Maar tog voel dit of jy verstaan
Wat in hierdie wilde wye kop aangaan
Ja ek verloor beheer
Maar jy red my weer en weer

Jy’s so lieflik met jou is alles so gerieflik
Jy doen dit so natuurlik
Ek dink aan jou uurlik, ek voel dit so hewig, ek en jy vir ewig

Naby wil ek aan jou bly, verstaan jy?
Jy bedaar, bewaar my
Op hierdie lys is jy heel bo, ja jy’s so lieflik
Jy’s so lieflik

Jy’s so lieflik met jou is alles so gerieflik
Jy doen dit so natuurlik
Ek dink aan jou uurlik, ek voel dit so hewig, ek en jy vir ewig

Naby wil ek aan jou bly, verstaan jy?
Jy bedaar, bewaar my
Op hierdie lys is jy heel bo

Ja jy’s so lieflik met jou is alles so gerieflik
Jy doen dit so natuurlik
Ek dink aan jou uurlik, ek voel dit so hewig, ek en jy vir ewig

Naby wil ek aan jou bly, verstaan jy?
Jy bedaar, bewaar my
Op hierdie lys is jy heel bo, ja jy’s so lieflik
Jy’s so lieflik
Lieflik
Lieflik

Músicas más populares de Elandre

Otros artistas de Pop rock