Net Net Goed Genoeg
Ek het eens op ‘n tyd probeer
Jy was mos beter
Jy't my geignoreer
Jy lê nou slegs aanlyn
Iets te sê oor my lyf my lot, my lewe oordryf
Aan die begin het jy vir my gesê dis beter as ek maar liewer gaan lê, maar ek loop my eie pad, pluk my eie lat, kwansyn vergete agter die blad
Toe's ek nou net net goed genoeg nê
As ons maar net daai tyd kon terug hê
Sou ons nou hande vol vir mekaar kon sê maar ons is in diese'le kamer, in diese'le gang
Met oogkontak nou stel jy belang, kans is verby, datum verval, dis lekker maar dis klaar, dis dit dis al
Opsoek maar so oorreed
So ‘n prentjie van ver
Maar van naby is jy so wreed
Lees aan
Klaar gedaan
Net dat ons weet waar ons staan, kom aan spaar my die trane
Ek vat net gou die oomblik om die volgende te sê, my tyd is in vrede en voorspoed belê
Gee net wat ek kry, soek geluk vir jou en my, snaaks hoe mens verander hoe meer en meer hulle kry
Toe's ek nou net net goed genoeg nê
As ons maar net daai tyd kon terug hê
Sou ons nou hande vol vir mekaar kon sê maar ons is in diese'le kamer, in diese'le gang
Met oogkontak nou stel jy belang, kans is verby, datum verval, dis lekker maar dis klaar, dis dit dis al
Onthou maar net
Onthou maar net
Ek kry nie net
Kry dit nie net
Ek gee dit als
Als wat ek het
Als wat ek het
Stap in my skoene
Slaap in my bed
Slaap in my bed
Miskien sal jy my sien as iemand wat meer is as net net goed genoeg nê
As ons maar net daai tyd kon terug hê
Sou ons nou hande vol vir mekaar kon sê maar ons is in diese'le kamer, in diese'le gang
Met oogkontak nou stel jy belang, kans is verby, datum verval, dis lekker maar dis klaar, dis dit dis al
Net net goed genoeg nê