Die Tyd Het Ons Geleer

Die son het my wakker gemaak
Jy was langs my
Weer langs my
Dis asof die hemel neergesak het op my

Hoe gelukkig kan ‘n man tog wees
Om iemand soos jy twee keer te kry?

Ek bid vir jou meer as vir myself
En ek skryf boeke oor wat ek nog wou
Wat ek nog wou

En ek klou aan jou soos die laaste keer
Wat het tyd met ons gemaak?
Die tyd het ons geleer

Op die ou end weet ek jy's als wat ek wou hê
En een persoon langs wie ek vir altyd wil lê mmm
Doen my ‘n guns en sê jy sal by my staan
Tot die hemel ons twee kom haal

Ek bid vir jou meer as vir myself
En ek skryf boeke oor wat ek nog wou
Wat ek nog wou

En ek klou aan jou soos die laaste keer
Wat het tyd met ons gemaak?
Tyd het ons geleer

Curiosidades sobre la música Die Tyd Het Ons Geleer del Elandre

¿En qué álbumes fue lanzada la canción “Die Tyd Het Ons Geleer” por Elandre?
Elandre lanzó la canción en los álbumes “Kleindorp-Dromer” en 2017 y “Sinkplaat Sessies” en 2017.

Músicas más populares de Elandre

Otros artistas de Pop rock