Wie Wil Saam Jonk Bly

Kom gou nader kom ons vat ‘n kans
Vier lewe laat ons sing en dans
Net een pad wat ons saam kan loop
Staan nou saam en ons bring weer hoop

Wie gee om wat die aand gaan bring
Vier die lewe spring net saam my in
Die son wat in jou oë skyn
Hier by jou wil ek altyd bly

Ons sal altyd weet waar ons huis is ons hart is
Die wêreld sal ons nooit verstaan nie
Ons sal altyd weet waar ons huis is ons hart is
Die wêreld sal ons nooit verstaan kom ons dans

Hande op jy wil jonk bly
Bring die gees dat ons lekker kry

Hande op jy wil jonk bly
Bring die gees dat ons lekker kry

Die lewe loop graag sy eie draai
Storm winde wat ons rond waai
Jy's die anker wat ons hier hou
Dis hoe ons ons lewe bou

Ons sal altyd weet waar ons huis is ons hart is
Die wêreld sal ons nooit verstaan nie
Ons sal altyd weet waar ons huis is ons hart is
Die wêreld sal ons nooit verstaan kom ons dans

Hande op jy wil jonk bly
Bring die gees dat ons lekker kry

Hande op jy wil jonk bly
Bring die gees dat ons lekker kry

Ons sal alyd alles moet gee
Ons sal bly wie ons is
Al doen ons dit net nog een keer
Vat die hoop dis tyd om te leef

Ons sal altyd weet waar ons huis is
Ons sal altyd bly wie ons is
Ons sal altyd weet waar ons huis is
Ons sal altyd weet wie ons is wie ons is

Hande op jy wil jonk bly
Bring die gees dat ons lekker kry

Hande op jy wil jonk bly
Bring die gees dat ons lekker kry

Hande op jy wil jonk bly
Bring die gees dat ons lekker kry
Hande op wie wil saam jonk bly?
Sit jou hande op wie wil saam jou bly?

Músicas más populares de Arno Jordaan

Otros artistas de Afrikaans