Wat Ons Twee Het

Die son het die maan so lief dat hy homself elke aand verdrink
En in die water weg sink om haar weer te kan sien
En ek het vir jou so lief dat ek elke ding wat ek het
Elke liewe aand gebed en elke kyk wat jy sien
Vir jou gee want ek weet daar’s net een

Ons is sterker as ń duisend meter waterval
Stewiger as enige gebou in hierdie wêreld sal
Ons altyd staan en nog iets wat ek nou vir jou wil sê
Is almal will graag hê wat ons twee het

Ons strek wyer as die stille oseaan se seë
Verder as die Noordpool van die Suidpool
Langer as die Nyl Rivier net jy en ek
Ja almal wil graag hê wat ons twee het

Die maan het die son so lief dat sy haarself weg laat verdwyn
Sodat sy strale deur skyn sodat ons almal moet voel
En ons het mekaar so lief dat ons alles deel met mekaar
En ons weet dit is waar ek gaan als wat ek voel
Vir jou gee want ek weet daar’s net een

Ons is sterker as 'n duisend meter waterval
Stewiger as enige gebou in hierdie wêreld sal
Ons altyd staan en nog iets wat ek nou vir jou wil sê
Is almal will graag hê wat ons twee het

Ons strek wyer as die stille oseaan se seë
Verder as die Noordpool van die Suidpool
Langer as die Nyl Rivier net jy en ek
Ja almal wil graag hê wat ons twee het

Gemaakte gestiltes en nagte wat wild is
Bly saam tot ons aand is my klagte my voute
Dit wel sê het jy lief

Ons is sterker as ń duisend meter waterval
Stewiger as enige gebou in hierdie wêreld sal
Ons altyd staan en nog iets wat ek nou vir jou wil sê
Is almal will graag hê wat ons twee het

Ons strek wyer as die stille oseaan se seë
Verder as die Noordpool van die Suidpool
Langer as die Nyl Rivier net jy en ek
Ja almal wil graag hê wat ons twee het (Wat ons twee het)
Ja almal wil graag hê wat ons twee het

Curiosidades sobre la música Wat Ons Twee Het del Arno Jordaan

¿Cuándo fue lanzada la canción “Wat Ons Twee Het” por Arno Jordaan?
La canción Wat Ons Twee Het fue lanzada en 2014, en el álbum “As Jy Hier Is”.

Músicas más populares de Arno Jordaan

Otros artistas de Afrikaans