Vinniger
Weet jy waar kom jy vandaan?
Hou my vas en sê my jou naampie
Ekke was nog nooit baie skaam
Jy’s myne voor daai klok twaalf uur slaan

Jy weet wat ek dink
Jy weet wat ek voel
Ek sien jou ogies blink
Maar jy speel dit cool
So kom ons vat dit bietjie vinniger
Ons vat dit bietjie vinniger
Ons vat dit bietjie vinniger vinniger vinniger
Ons vat dit bietjie vinniger vinniger vinniger
Weet jy waar kom jy vandaan?
Hou my vas en sê my jou naampie
Ekke was nog nooit baie skaam
Jy’s myne voor daai klok twaalf uur slaan
Jy’s myne voor daai klok twaalf uur slaan
Ek sien wat jy doen
Ek sien hoe jy speel
Gee my net 'n soen
My hart sit in my keel