Styf Teen My

Wag ek praat met jou ek sê jou nou
Ek is die ou wat jou kan
Liefde gee soos niemand anders kan nie
Niemand kan nie

Stop en hoor my sê dat waar ek lê
Ek weet die donker nag kan
Voel hoe jy jou woorde teen my gooi
Teen my gooi

Ek voel jou teen my lê in liefde
Ek voel hoe jy jou lewe deel met my

Styf teen my
Daar’s niemand in die wêreld wat dit doen soos jy
Kom lê hier in my arms dat ek jou vertel van waar my liefde kom

Styf teen my
Daar’s niemand in die wêreld wat so lief kan kry
Soos ek en jy kan lief hê as jy styf teen my kom lê tot als vergaan

Jy en jy alleen
Daar is net een
Daar is net een wat my sal dra tot bo die wolke in die hemel
Jy is hemel

Stop en hoor my sê
Dat waar ek lê
Ek weet die donker nag kan voel hoe jy jou woorde teen my gooi
Teen my gooi

Ek voel jou teen my lê in liefde
Ek voel hoe jy jou lewe deel met my

Styf teen my
Daar’s niemand in die wêreld wat dit doen soos jy
Kom lê hier in my arms dat ek jou vertel van waar my liefde kom

Styf teen my
Daar’s niemand in die wêreld wat so lief kan kry
Soos ek en jy kan lief hê as jy styf teen my kom lê tot als vergaan

Styf teen my
Daar’s niemand in die wêreld wat dit doen soos jy
Kom lê hier in my arms dat ek jou vertel van waar my liefde kom

Styf teen my
Daar’s niemand in die wêreld wat so lief kan kry
Soos ek en jy kan lief hê as jy styf teen my kom lê tot als vergaan
En sal jy styf teen my kom lê tot als vergaan?

Curiosidades sobre la música Styf Teen My del Arno Jordaan

¿Cuándo fue lanzada la canción “Styf Teen My” por Arno Jordaan?
La canción Styf Teen My fue lanzada en 2010, en el álbum “Stukkie Van Jou Hart”.

Músicas más populares de Arno Jordaan

Otros artistas de Afrikaans