So Maklik Om Jou Lief Te He

So maklik om jou lief te hê
Dis elke liewe ding wat jy doen en sê
Dis hoekom ek vir jou sê
So maklik om jou lief te hê

Hoekom is jy lief vir my?
Hoekom is dit ek vra jy?
Hoekom maak jy my jou keuse?
Om vir ewig saam te bly

Hoekom wil jy my vas hou?
Hoekom is dit ek vir jou?
Sê my wat jy in my sien dat ek jou verdien
Toe sê my nou?

As jy my hierdie dinge vra
Vertel ek jou jy weet dit klaar

So maklik om jou lief te hê
Dis elke liewe ding wat jy doen en sê
Jy maak van my 'n beter ou
Sonder jou sal ek niks hê

So maklik om jou lief te hê
Dis hoe jy elke aand in my arms lê
Dis hoekom ek vir jou sê
So maklik om jou lief te hê

Sal jy my kan veilig hou?
'n Lewe saam met my kan bou
Wat is dit wat ek dan het wat niemand anders nie kan gee vir jou?
As jy my hierdie dinge vrae
Vertel ek jou jy weet dit klaar

So maklik om jou lief te hê
Dis elke liewe ding wat jy doen en sê
Jy maak van my 'n beter ou
Sonder jou sal ek niks hê

So maklik om jou lief te hê
Dis hoe jy elke aand in my arms lê
Dis hoekom ek vir jou sê
So maklik om jou lief te hê

Dis alles wat jy doen
Dis alles wat jy sê
Wil alles van jou hê

As jy my hierdie dinge vra
Vertel ek jou jy weet dit klaar

So maklik om jou lief te hê
Dis elke liewe ding wat jy doen en sê
Jy maak van my 'n beter ou
Sonder jou sal ek niks hê

So maklik om jou lief te hê
Dis hoe jy elke aand in my arms lê
Dis hoekom ek vir jou sê
So maklik om jou lief te hê

Dis hoekom ek vir jou sê
So maklik om jou lief te hê

Curiosidades sobre la música So Maklik Om Jou Lief Te He del Arno Jordaan

¿Cuándo fue lanzada la canción “So Maklik Om Jou Lief Te He” por Arno Jordaan?
La canción So Maklik Om Jou Lief Te He fue lanzada en 2014, en el álbum “As Jy Hier Is”.

Músicas más populares de Arno Jordaan

Otros artistas de Afrikaans