Sit Aan Jou Sefoon

Jy, jy bel my nie meer nie
Kry jy nie seer nie?
Ek lê en wag vir jou
Ek sê nie nag vir jou nie

Jy bel my nie meer nie
Ek breek nie deur nie
Waar is jy vanaand?
Ek wil jou hê

Sit aan jou selfoon want ek wil jou bel
Daar’s soveel dinge wat ek jou wil vertel
Al het die lyn tussen my en jou al lankal verdwyn bly jy myne

Sit aan jou selfoon
Want ek wil jou sê
Het jou ge-SMS dat ek jou wil hê
Sit aan jou selfoon baby
En gee die lyn vir my
Gee die lyn vir my

Gedagtes is verlore
Ek kry nie die spore
Ek vra al vir jou om my
Na jou toe terug te lei

Jy voel my nie meer nie
Ek breek nie deur nie
Waar is jy vanaand?
Ek wil jou hê

Sit aan jou selfoon
Ek wil jou bel
Daar’s soveel dinge wat ek jou wil vertel
Al het die lyn tussen my en jou al lankal verdwyn bly jy myne

Sit aan jou selfoon
Want ek wil jou sê
Het jou ge-SMS dat ek jou wil hê
Sit aan jou selfoon baby
En gee die lyn vir my

Sit aan jou selfoon
Ek wil jou bel
Daar’s soveel dinge wat ek jou wil vertel
Al het die lyn tussen my en jou al lankal verdwyn bly jy myne

Sit aan jou selfoon
Want ek wil jou sê
Het jou ge-SMS dat ek jou wil hê

Sit aan jou selfoon baby
En gee die lyn vir my (Gee die lyn vir my)
Gee die lyn vir my

Músicas más populares de Arno Jordaan

Otros artistas de Afrikaans