Silouette
Ek’s lief vir jou vir alles wat jy is
Alles wat jy was
En wat jy nog gaan wees
Ek’s saam met jou met alles wat ek het
Alles in my hart
En alles in my gees
As die sonsak in die verte
En die skemer begin skyn
Sien ek in die horison jou
Wat langs my staan in my silouette
Nie meer net ek nie
Silouette
Van ‘n liefdeslied
Na die lig op ons bly skyn
Sal jy altyd net hier bly?
In die silouette van jou en my
Jou woorde gee my rede om te lag
Rede om te wees
Rede om te glo
Jou vashou is die beste wat daar is
Beste tyd vandag
Beste ding van bo
As die son die oggend opkom
En die skemer begin skyn
Sien ek in die horison jou
Wat langs my staan in my silouette
Nie meer net ek nie
Silouette
Van ‘n liefdeslied
Na die lig op ons bly skyn
Sal jy altyd net hier bly?
In die silouette van jou en my
Laat die lig op ons bly skyn
Sal jy altyd net hier bly?
In die silouette van jou en my
Silouette
Nie meer net ek nie
Silouette
Van ‘n liefdeslied
Na die lig op ons bly skyn
Sal jy altyd net hier bly
In die silouette van jou en my
In die silouette van jou en my