Nou Tot Later

Ons is jonk gesond en mis
So baie visse wat daar buite is
En ek weet nie waar om te begin die tyd is te min

So staan gereed ek kom
Versigtig nou nou waai ek jou ook om
Ek weet nie waar om te begin die tyd is te min

Ek weet dis vining maar ek soek jou nou
Jy voel hom nog nie maar hy tref jou later
So op die ys los uit die water
Nou tot later

Ek weet dis vining maar ek moet jou kry
Ons druk hom sommer in sesde rat in
So wil jy nou of wil jy later?

Of wil jy nou tot later?
Wil jy nou tot later?

Lek my lippe af
Versigtig nou nou word jy dalk gestraf
My oog is op jou ek weet jy soek lankal na my

O is jy reg vir my?
Maak seker dat jou kop bo water bly
Ek weet nie waar om te begin die tyd is te min

Ek weet dis vining maar ek soek jou nou
Jy voel hom nog nie maar hy tref jou later
So op die ys los uit die water
Nou tot later

Ek weet dis vining maar ek moet jou kry
Ons druk hom sommer in sesde rat in
So wil jy nou of wil jy later?

Of wil jy nou tot later?
Wil jy nou tot later?

Ek weet dis vining maar ek soek jou nou
Jy voel hom nog nie maar hy tref jou later
So op die ys los uit die water
Nou tot later

Ek weet dis vining maar ek moet jou kry
Ons druk hom sommer in sesde rat in
So wil jy nou of wil jy later?

Of wil jy nou tot later?
Wil jy nou tot later?

Músicas más populares de Arno Jordaan

Otros artistas de Afrikaans