Moet My Nie Los Nie
Ek sien die donker die lig
Maar watse pad moet ek terug?
Daar was krummels gegooi maar jou huis was te mooi
Alles was reg daar by jou
En jy was salig bewus
Van hoe ek jou sou wou mis
En dat niks sou kon koop hoe ons lewe sou loop
Hoe dit sou wees sonder jou
Moet my nie los nie
Jy’s al wat ek het
Ek was verlore
Jy’t my kom red
En nou as die wind waai
Dink ek weer aan jou
Want more se storm kan my los sonder jou
Baby los sonder jou
Ek was gewoond aan alleen
Ek was te veel in die reën
Maar dis warm by jou dis genade vir nou
Wat sal ek wees sonder jou?
Moet my nie los nie
Jy’s al wat ek het
Ek was verlore
Jy’t my kom red
En nou as die wind waai
Dink ek weer aan jou
Want more se storm
Kan my los sonder jou
Moet my nie los nie
Jy’s al wat ek het
Ek was verlore
Jy’t my kom red
En nou as die wind waai
Dink ek weer aan jou
Want more se storm kan my los sonder jou
En moet my nie los nie
Dis al wat ek het
Ek was verlore jy’t my kom red
En nou as die wind waai
Dink ek weer aan jou
Want more se storm kan my los sonder jou
Baby los sonder jou