Kom Ons Doen Dit

Wees vry
Trap hom hard laat ons vinniger ry
Niemand anders net ekke en jy
Los die afdraaie hou net verby

Speel hard
Elke kans wat jy kry moet jy vat
As jy bang is onthou ook net dat
Jy net een keer die lewe kry

So moenie lê as jy val nie
Kyk in my oë en jy sal nie

As jy wil mal gaan op die vloer, kom ons doen dit
My nog 'n shot wil voer, kom ons doen dit
As jy jouself wil verloor, kom ons doen dit saam

As jy al die reëls wil breek, kom ons doen dit
As jy vure aan wil steek, kom ons doen dit
Wil jy als probeer en meer as wat jy ooit sal kan?

Kom ons doen dit
Kom ons kom ons doen dit saam

Trek uit as jy hitte hier binne jou kry
Ons kan doen wat ons wil ek en jy
Met jou oë en jou hande op my

So moenie lê as jy val nie
Kyk in my oë en jy sal nie

As jy wil mal gaan op die vloer, kom ons doen dit
My nog 'n shot wil voer, kom ons doen dit
As jy jouself wil verloor, kom ons doen dit saam

As jy al die reëls wil breek, kom ons doen dit
As jy vure aan wil steek, kom ons doen dit
Wil jy als probeer en meer as wat jy ooit sal kan?

Kom ons doen dit
Kom ons kom ons doen dit saam

So moenie lê as jy val nie
Kyk in my oë en jy sal nie

As jy wil mal gaan op die vloer, kom ons doen dit
My nog 'n shot wil voer, kom ons doen dit
As jy jouself wil verloor, kom ons doen dit saam

As jy al die reëls wil breek, kom ons doen dit
As jy vure aan wil steek, kom ons doen dit
Wil jy als probeer en meer as wat jy ooit sal kan?

Kom ons doen dit
Kom ons kom ons doen dit saam

Músicas más populares de Arno Jordaan

Otros artistas de Afrikaans