Kom Na My Toe

Kom na my toe, kom na my toe
Verdwyn in die nag jy hoef nie langer te wag nie
Kom na my toe, kom na my toe

Jy sê jy dink aan my
Maar hoekom is dit alles dan verby?
En hoekom lê jy deure voor my woorde as ek met jou praat?

Jy sê jy voel alleen
Ek weet dat jy ook weet ek is die een
So hoekom sit en wag jy daar vir tyd wat niemand sal bring nie?

Hier is ek, ek wag vir jou
Kom lê dit neer op my

Kom na my toe, kom na my toe
Verdwyn in die nag jy hoef nie langer te wag nie
Kom na my toe, kom na my toe

Kom na my toe, kom na my toe
Ek sal jou nie keer nie dit maak my nie seer nie
Kom na my toe, kom na my toe

Ek sien jou in my drome
Wat iewers in die nag my hart omsoom
Dan voel ek hoe jou vingers oor my gly
En dis nie verby nie

Ek sien jy mis my daar
Toe alles nog gegee was voor ons vra
En elke dag 'n son was voor die reën
Waarop ons geloop het

Hier is ek, ek wag vir jou
Kom lê dit neer op my

Kom na my toe, kom na my toe
Verdwyn in die nag jy hoef nie langer te wag nie
Kom na my toe, kom na my toe

Kom na my toe, kom na my toe
Ek sal jou nie keer nie dit maak my nie seer nie
Kom na my toe, kom na my toe

Kom na my toe

Kom na my toe, kom na my toe, kom na my toe

Curiosidades sobre la música Kom Na My Toe del Arno Jordaan

¿Cuándo fue lanzada la canción “Kom Na My Toe” por Arno Jordaan?
La canción Kom Na My Toe fue lanzada en 2009, en el álbum “Gee My”.

Músicas más populares de Arno Jordaan

Otros artistas de Afrikaans