Jy Trap Hier Op My Hart

Jy trap hier op my hart ek kan jou nie vergeet nie
O o o o ek weet nie of jy weet nie
Jy trap hier op my hart ek's heeltemal verlief op jou
Wat het van die lekker van verlief wees geword?

Kom 'n bietjie nader en jy maak my so bang
Jy sê ooh jy sê aah jy laat my voel soos 'n man
Dis lekker lekker as net ekke saam met jou hier kan wees
Maar jy gee baie ander ouens hierdie selle idees

Dit voel of asof dit alles vir 'n rukkie ophou bewe binne my

Jy trap hier op my hart ek kan jou nie vergeet nie
O o o o ek weet nie of jy weet nie
Jy trap hier op my hart ek's heeltemal verlief op jou
Wat het van die lekker van verlief wees geword?

O o o o jy trap my in die middel deur
O o o o ek like jou baby al hoe meer
O o o o al kry my hart 'n bietjie seer

Jy gooi daai lekker lyfie en die kele is droog
Ons sê ooh ons sê aah jy't al die manne so hoog
Ek kannie kannie huis toe gaan nie want my voete is vas
Ek is 'n nommer net vir jou wat langs jou lyfie sal pas

Dit voel of asof dit alles vir 'n rukkie ophou bewe binne my

Jy trap hier op my hart ek kan jou nie vergeet nie
O o o o ek weet nie of jy weet nie
Jy trap hier op my hart ek's heeltemal verlief op jou
Wat het van die lekker van verlief wees geword?

O o o o jy trap my in die middel deur
O o o o ek like jou baby al hoe meer
O o o o al kry my hart 'n bietjie seer
Wat het van die lekker van verlief wees geword?

Jy trap op my maar ek stop jou nie
Jy trap op my maar ek stop jou nie
Jy trap op my maar ek stop jou nie
Ek wil nie hê dat jy moet ophou nie

Jy trap hier op my hart ek kan jou nie vergeet nie
O o o o ek weet nie of jy weet nie
Jy trap hier op my hart ek's heeltemal verlief op jou
Wat het van die lekker van verlief wees geword?

O o o o jy trap my in die middel deur
O o o o ek like jou baby al hoe meer
O o o o al kry my hart 'n bietjie seer
Wat het van die lekker van verlief wees geword?
Wat het van die lekker van verlief wees geword?

Curiosidades sobre la música Jy Trap Hier Op My Hart del Arno Jordaan

¿Cuándo fue lanzada la canción “Jy Trap Hier Op My Hart” por Arno Jordaan?
La canción Jy Trap Hier Op My Hart fue lanzada en 2009, en el álbum “Gee My”.

Músicas más populares de Arno Jordaan

Otros artistas de Afrikaans