In Die Donker
Jy't als vir my gegee
Ek staan hier met my hartklop voor jou deur
Ek moet jou voel by my
Maar ek kan jou nie kry nie
Jy kyk diep deur my siel
Wat sonder jou bedoelend als verniel
Maar ek lê naby jou
Al breek dit my hart
En die lig wat deur die liefde skyn het in die nag verdwyn
En jy los my weer in die donker en jy los my alleen
En ek soek jou hart in die donker want ek weet jy's die een
In die lig wat skyn
Het jou hart verdwyn
Het ek weer begin?
Want jy los my in die donker
Ek weet dat almal soek
Maar stories van die liefde ken geen boek
Jy skryf jou naam op my
En dit wil nie verdof nie
Jy kyk diep deur my siel
Wat sonder jou bedoelend als verniel
Maar ek lê naby jou
Al breek dit my hart
En die lig wat deur die liefde skyn het in die nag verdwyn
En jy los my weer in die donker en jy los my alleen
En ek soek jou hart in die donker want ek weet jy's die een
In die lig wat skyn
Het jou hart verdwyn
Het ek weer begin?
Want jy los my in die donker
En jy los my weer in die donker en jy los my alleen (Want jy los my alleen)
En ek soek jou hart in die donker want ek weet jy's die een (Weet jy's die een)
In die lig wat skyn
Het jou hart verdwyn
Het ek weer begin?
Want jy los my in die
Los my weer in die donker en jy los my alleen (Want jy los my alleen)
En ek soek jou hart in die donker want ek weet jy's die een
In die lig wat skyn
Het jou hart verdwyn
Het ek weer begin?
Want jy los my in die donker
Want jy los my in die donker