Die Eerste Keer

Ons wou nie dink het net gedoen net sewentien maar een miljoen keer slimmer
As wat ons wou glo
Ons het gedink ons weet dit als
Want daardie liefde maak jou mal so vinnig vir mekaar geval
Dis mal

Onthou jy nog die eerste keer wat ek jou daar teen die agterdeur van die
Plaaskombuis in jou pa se huis gesoen het?
Onthou jy nog die eerste keer wat my lippe jou 'n les kon leer
Oor wat liefde is ekke bly jou mis
Kom gryp my weer soos daardie eerste keer

'n Bietjie ouer slimmer nou ek is 'n baie beter ou al het ek alles
Mis ek jou
Kan ons tyd terugdraai oor begin ek sal jou hart van voor oorwin
Ek het alweer in jou oë ingeval

Onthou jy nog die eerste keer wat ek jou daar teen die agterdeur van die
Plaaskombuis in jou pa se huis gesoen het?
Onthou jy nog die eerste keer wat my lippe jou 'n les kon leer?
Oor wat liefde is ekke bly jou mis
Kom gryp my weer soos daardie eerste keer

Wees weer jonk saam met my
Ek sê jou wat kom raak ook oud saam met my
My skat

Onthou jy nog die eerste keer wat ek jou daar teen die agterdeur van die
Plaaskombuis in jou pa se huis gesoen het?
Onthou jy nog die eerste keer wat my lippe jou 'n les kon leer?
Oor wat liefde is ekke bly jou mis
Kom gryp my weer soos daardie eerste keer

Músicas más populares de Arno Jordaan

Otros artistas de Afrikaans