Wie Sal
Gister was
Nou sit ek nog hier in sak en as
Niks om te doen want niks wil tel nie
Dit was so anders
Anders as die hede
Wie kan jou blameer as jy nie bel nie
Want as jy nie vir my daar kan wees nie
My liefde nie daarin kan lees nie
As jy nie hierdie hart genees nie
Wie sal
Want as jy nie hierdie vure blus nie
As jy nie in my lewe is nie
As jy nie in my hart kan rus nie
Wie sal
Hou my vas
Al is dit dan die laaste keer
Niemand weet wat kom hierna nie
Mmm, hou my vas
Nog net een oomblik langer
Dan's daar niks wat ek jou weer kan vra nie
Want as jy nie vir my daar kan wees nie
My liefde nie daarin kan lees nie
As jy nie hierdie hart genees nie
Wie sal
Want as jy nie hierdie vure blus nie
As jy nie in my lewe is nie
As jy nie in my hart kan rus nie
Wie sal
Wat bly oor van ons as jy nie daar is nie
Want ek bestaan nie sonder jou nie
Wat maak ons nou dat ons nie klaar is nie
Aah, dis hoekom ek hier staan
Dis hoekom ek vir altyd hier sal staan
As jy nie vir my daar kan wees nie
My liefde nie daarin wil lees nie
Mmmm, wonder wie sal
As jy nie in my hart kan rus nie
As jy nie hierdie hart genees nie ek wonder wie sal (Wie sal)
As jy nie hierdie vure blus nie
As jy nie in my lewe is nie
As jy nie in my hart kan rus nie (Wie sal)
Wie sal, wie sal
My liefde nie daarin kan lees nie
As jy nie hierdie vure blus nie
As jy nie in my lewe is nie
As jy nie in my hart kan rus nie
Wie sal
Ek wonder wie sal