Laaste Lag
Soms vertaan ek mense wil alleen wees
Soms veraai jou oë 'n hart wat huil
Soms wil ek ook elders sit en stil wees
Vanaand wil jy jou hart vir hardloop ruil
Ons weet ook liefde vlug maar net in sirkels
Ons weet tog elke wegloop los 'n merk
Tog verdwyn jy in die stadsligte se spikkels
En ek staan hier en wonder hoe dit werk
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
Af en aan jy dra my soos 'n jas
In Augustus waai die winde vir jou weg
En jy los my in die somer
Ek's 'n las
Ek sien jou nie meer nie maar ek hoor jou laaste lag
Ek hoor jou
En ek hoor jou
Hier staan ek weer
In die langste nag
Dis die laaste keer dat ek vir jou sal wag
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
Ek voel die keer is jy die een
Lus en staan vir altyd hier en wag
Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag (Af en aan jy lag)
Ek's lus en staan vir altyd hier en wag
En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag (As die winde vir jou wag)
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag (En ek hoor jou)
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag (Hier staan ek weer)
En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag (In die langste nag)
En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag (En ek hoor jou)
En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag