Soos Ek Sê

Soos ek sê
Die enigste pad waarop ek myself mag ontmoet loop nou deur jou
Loop nou deur jou

Soos ek sê
Die enigste pad waarlangs ek myself mag ontsnap loop nou deur jou
Loop nou deur jou

Soos ek sê
Die enigste pad waarop ek myself mag ontmoet loop nou deur jou
Loop nou deur jou

Soos ek sê
Jy is nou
My enigste deur en in jou wil ek kom en gaan

Enigste pad waarop ek myself mag ontmoet loop nou deur jou
Loop nou deur jou

Soos ek sê
Jy is nou
My enigste deur en in jou wil ek kom en gaan

Músicas más populares de Steve Hofmeyr

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)