Skote Petoors
Ek soek
Maar tyd het dit kom steel in die stof het ons gespeel, die cowboy se kombers
Om jou die Indiaan
Met die veer en krale aan, in die hart van Heidelberg
Hands up
En hou hulle hoog
My Apache
Met 'n pyl en 'n boog
Gee maar alles oor of vat jou vir my 'n klein bietjie liefde wat nog oorbly
My ma het 'n plaas en my pa 'n koei, van 'n stukkende hart het hy dood gebloei
Is jy 'n cowboy
Maar ek soek meer as dit
As jy aanry
Sal ek net hier bly sit
Met 'n hoef in die hand en 'n flenter saal hou ek duimvas jy sal my kom haal
My ma het 'n plaas en my pa 'n koei, van 'n stukkende hart het hy dood gebloei
Skote Petoors, 'n cowboy wat huil
Wag vir jou pyl om hom te deurboor
Onthou jy my woorde dat jy my sal kom haal
Maar jy't my kombers lankal verloor
Skote Petoors, ek is Skote Petoors
Hands up
En hou hulle hoog
My Apache
Met 'n pyl en 'n boog
Gee maar alles oor of ek vat jou vir my vir 'n klein bietjie liefde wat nog oorbly
My ma het 'n plaas en my pa 'n koei, van 'n stukkende hart het hy dood gebloei
Skote Petoors, 'n cowboy wat huil
Wag vir jou pyl om hom te deurboor
Onthou jy my woorde dat ek jou sal kom haal
Maar jy't my kombers lankal verloor
Skote Petoors, ek het skote Petoors
Gee maar alles oor of vat jou vir my 'n klein bietjie liefde wat nog oorbly
My ma het 'n plaas en my pa 'n koei, van 'n stukkende hart het hy dood gebloei
Met 'n hoef in die hand en 'n flenter saal hou ek duimvas jy sal my kom haal
My ma het 'n plaas en my pa 'n koei, van 'n stukkende hart het hy dood gebloei
Skote Petoors, 'n cowboy wat huil
Wag vir jou pyl om hom te deurboor
Onthou jy my woorde dat ek jou sal kom haal
Maar jy't my kombers lankal verloor
Skote Petoors, ek is Skote Petoors
Skote Petoors
Ek is Skote Petoors