Papa

Ek het dieselfde oë
En ek kry jou trekke om my mond
Vroeër was ek diftig
Maar vroeër was jy driftig
Sy't ons rus gevind met ons

Ons sit hier langs mekaar
En sê ook net so veel
Vir alles wat jy doen
Het ek dieselfde ritueel

Papa
Ek lyk steeds meer na jou

Ek het dieselfde hande
En ek kry jou rimpels in my vel
Jy het jou idee
Ek het my idee
En al swerf ons in gedagte kom ons altyd maar weer tuis

Die waarheid is nog soek
Jy kon haar ook nie vind nie
Ek soek haar ook
En tevergeefs solank ek leef

Papa
Ek lyk steeds meer na jou

Vroeër was jy streng, ja
Ha en ek het jou soms gehaat
Maar jou woorde kom lê hier op my lippe
En ek praat al soos jy met my gepraat het

Ek het ‘n goddelose geloof en ek hou van elke vrou
Miskien het ek geword wat jy heeltemal nie wou nie

Maar Papa
Ek lyk steeds meer na jou

En jy glo nog in God dis jy gaan na die hemel
En ek glo nog in niks
Dus kom ons mekaar na die dood
Na die dood
Nooit weer teë nie

Papa
Ek hou steeds meer van jou

Ek het ‘n goddelose geloof en ek hou van elke vrou
Miskien het ek geword wat jy heeltemal nie wou nie

Maar Papa
Ek lyk steeds meer na jou

Papa
Ek lyk steeds meer na jou

Papa
Ek hou steeds meer van jou

Músicas más populares de Steve Hofmeyr

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)