Haloda

STEVE HOFMEYR

Hallo, hallo, hallo, hallo daar
Hallo, hallo, hallo, hallo daar
Hallo, hallo, hallo, hallo daar

Hallo, hallo, hallo, hallo daar
Hallo, hallo, hallo, hallo daar
Hallo, hallo, hallo, hallo daar
Hallo, hallo, hallo, hallo daar

Ek staan hier en jy staan daar, ons altwee staan aan die kant van die draad
Ek's ‘n haan wat kraai van die maan is laat ek's ‘n hond wat blaf vir ‘n beter maat
Een plus een is nie meer twee nie, twee plus twee is nie meer vier nie
Vier plus vier is nie meer agt nie, ons is nie wat jy verwag nie

Hier kom die trein hy’s twee dae laat, hy pam papa pam papa pam
Hier kom die spietkop drie pomp passer sluit my toe as ek hom verpas
Hy bel vir Piet vir ‘n Piet klapaai en hy sê wat sê die hoek vir die haai

Hallo, hallo, hallo, hallo daar
Hallo, hallo, hallo, hallo daar
Hallo, hallo, hallo, hallo daar
Hallo, hallo, hallo, hallo daar

Hand op die blaas met die handleiding al wat ek vra is bang feite
Ek bel vir Oprah gee my raad, wil jou kant van die draad kom staan
Een plus een is nie meer twee nie, twee plus twee is nie meer vier nie
Vier plus vier is nie meer agt nie, ons is nie wat jy verwag nie

Daar staan Dina op die draad sy’s ‘n country sanger van format
Met haar ring chikaling chikaling ching ching, wil sy vir my die wysheid bring
Wat sê Dina dialoog sy sê wat sê my bors vir jou oë

Hallo, hallo, hallo, hallo daar
Hallo, hallo, hallo, hallo daar
Hallo, hallo, hallo, hallo daar
Hallo, hallo, hallo, hallo daar

Ek het als probeer om jou oog te vang wat ek vir jou sê maak my hartjie bang
So ek sê hallo, hallo, hallo, hallo daar
Hallo, hallo, hallo, hallo daar

Hallo, hallo, hallo, hallo daar
Hallo, hallo, hallo, hallo daar
Hallo, hallo, hallo, hallo daar
Hallo, hallo, hallo, hallo daar

Hallo, hallo, hallo, hallo daar
Hallo, hallo, hallo, hallo daar
Hallo, hallo, hallo, hallo daar
Hallo, hallo, hallo, hallo daar

Curiosidades sobre la música Haloda del Steve Hofmeyr

¿Quién compuso la canción “Haloda” de Steve Hofmeyr?
La canción “Haloda” de Steve Hofmeyr fue compuesta por STEVE HOFMEYR.

Músicas más populares de Steve Hofmeyr

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)