12 Uur
Gee my, gee my die wêreld agter jou oë wat ek verloor het
Gee my pyle en boë dan veg ek my pad oop tot binne jou drome
In die hoek van my hart druk jy al jou treë maar waar is jou drome
Bel my 12 uur en ek's kwart voor twaalf daar môre en ek's gister in jou arms (Bel my)
Sê jy mis my en voor jy dit kan sê klop ek aan jou deur ek wil jou hê
Jy weet voor ek sê
Jy weet voor ek sê
Ek staan daar waar ek gestaan het waar ek gewens het onder jou venster
Ek bly hier vir as jy bang vir as dit jou byval dat jy verlang het
Ek is die man in jou arms die man in jou plan nog voor jy 'n man het