Storm [Live]
Ek wil na jou kyk
Ek wil jou baadjie soek
Jy weet ek speel vir tyd
Voor jy uitgaan
En die wêreld face
Toe ek jou ontmoet
Was ek klaar gereis
Na ses en twintig jaar lank
Ek hardloop uit
Ons dans by die kar
Maar buite tyd
Jou voete verward
Ons lywe ruig
Toe ek jou ontmoet
Het die vloer gestyg
Na ses en twintig jare
En dit storm in jou kop vanaand
As jy so kyk
Swart soos die see
Skeer dit weer in my, hel
Sien jy al deur?
Na wat hier aangaan
Dit was ‘n koma
Moet ek jou ontmoet
Het ek opgestaan
Na ses en twintig jare
En dit storm in jou kop vanaand
As jy so kyk
En dit storm in jou kop vanaand
As jy so kyk
Weet ek daar is iets
Rein in my
En jou in my
Rein in my
En jul in my
En dit storm in jou kop vanaand
As jy so kyk