Kar in Die Reën

Albert Vuurwolf, Danie du Toit

Jy sit jou kop op my skoot
Ek buk af
Ek soen jou wang

Ons’t ’n jaar laas gepraat
En jy gaan haal
Al daai klein
Blou boekies

Danie, jy moet skryf
Skryf
Vir my

Maar dis moeiliker op die kantlyn
Jy kan sien dat skip aan’t brand zijn
En die tandpyn van verstand kry gaan
Vir lang tyd aan die gang bly

Maar die bang kry nie die brood nie
Hulle sink saam met die kaptein
En die land bly vir die muiters om te vind

Swart vlag in die wind
Dien geen koning
Seerower, vry soos die lug
Gebrande brug breek in die branders
Terugkyk het nog niks gesond gemaak nie

Curiosidades sobre la música Kar in Die Reën del Spoegwolf

¿Cuándo fue lanzada la canción “Kar in Die Reën” por Spoegwolf?
La canción Kar in Die Reën fue lanzada en 2019, en el álbum “Koma”.
¿Quién compuso la canción “Kar in Die Reën” de Spoegwolf?
La canción “Kar in Die Reën” de Spoegwolf fue compuesta por Albert Vuurwolf, Danie du Toit.

Músicas más populares de Spoegwolf

Otros artistas de