Golwe
Ek wou jou soek
Om te sê dat dit reën
Dat die ketel kook
Want die skare is almal nou heen
My moerse planne ook
Ek sien jou op die golwe
My ding
Ek sien iets wat in my blink
Ek sien jou op die golwe
My ding
Ons het gestap
Tot Brass Bell se rant
Om ons terug te neem
Jy trap skaars ’n spoor in die sand
Jy staan die winde teen
En ek sien jou op die golwe
My ding
Ek sien iets wat in my blink
Ek sien jou op die golwe
My ding
Ek sien jou op die golwe
My ding
Ek sien iets wat in my blink
Ek sien jou op die golwe
My ding