Blou [Live]
Chris von Wielligh, Danie du Toit
Is blou en jy’s groen
Jy draai en 'it soen
Die dood uit my rug
Die oewer lig
Onder ons bene
Vertel al jou vriende
Ons het God gesien op die swaai
Laat my nou na jou luister
Laat lê en laat fluister
Jou wimpers op my
Splinters van lig
Kom uit die donker
Vertel al jou vriende
Daar’s weer sterretjies in die tuin
En 'is blou en dis groen
Dit draai en dit soen
Nog die dood uit my rug
Die oewer lig
Onder ons bene
Vertel al jou vriende
Ons het God gesien
Op die swaai