Blink
Here maak my brave and kind and true
Albert speel Blink 182
Al daai perske wolke word vanoggend lanks hul lovers wakker
Teen 'n lugte blou laken
Die winde waai die eerste warm
Sy sal weer so waai is
My kinders my onthou vir my aftershave
As ek agter 'n sweet-hearted wese aan die donker ingaan
Here vul ons spore met goud en gooie kruie
Dat ons die paaidjie terug uit die hemel kan volg na die hier en die nou
As ek nie brave nie
Maar kind en true
Al is die laken dan donker blou
Die wolke gesmeerde konfyt
'n Regte man veruil die ewige lewe
For one ordinary morning
With the one I love met hande vol verf
En dappled groen en geel
Ek wil kyk hoe sy duur die blare kyk as kinders speel
Ek hoor kitare, 'n klavier en Mamy Blue
Ek dink ek hoor Blink 182