Skud Jou Bum Bum

Marc Brendon, Don Kelly, Marlese Kapp

Skud 'n bietjie links draai dan in die rondte
Hey a hey a hey dit lyk of jy dit regkry
Skud 'n bietjie regs draai dan in die rondte
Hey a hey a hey kom skud hom weer vir my

Is jy lus vir 'n lekker jol
Kom ons dans en maak die vloere vol
Skud jou bum bum skud hom net vir my
Komaan skud skud skud hom vir my
Ek hou van kyk jy weet wat ek bedoel
Kom bietjie nader, nader om te voel
Laat alles gaan tot jy lekker kry
Komaan en dans met my

Hande in die lug ons is die dans polisie
Laat alles gaan vеrloor jou inhibisie

Skud 'n bietjie links draai dan in diе rondte
Hey a hey a hey dit lyk of jy dit regkry
Skud 'n bietjie regs draai dan in die rondte
Hey a hey a hey kom skud hom weer vir my

Is jy lus om die ding te doen
Kyk na my lippe dalk kry jy 'n soen
Skud jou bum bum skud hom net vir my
Komaan skud skud skud hom vir my
Jy kan laat waai, laat jou heupe swaai
Jy het die move, en nou's jy in die groove
Laat alles gaan tot jy lekker kry
Komaan en dans met my

Hande in die lug ons is die dans polisie
Laat alles gaan verloor jou inhibisie

Skud 'n bietjie links draai dan in die rondte
Hey a hey a hey dit lyk of jy dit regkry
Skud 'n bietjie regs draai dan in die rondte
Hey a hey a hey kom skud hom weer vir my

Skud jou bum bum
Skud jou bum bum

Skud 'n bietjie links draai dan in die rondte
Hey a hey a hey dit lyk of jy dit regkry
Skud 'n bietjie regs draai dan in die rondte
Hey a hey a hey kom skud hom weer vir my

Curiosidades sobre la música Skud Jou Bum Bum del Shine 4

¿Cuándo fue lanzada la canción “Skud Jou Bum Bum” por Shine 4?
La canción Skud Jou Bum Bum fue lanzada en 2005, en el álbum “Perfekte Wêreld”.
¿Quién compuso la canción “Skud Jou Bum Bum” de Shine 4?
La canción “Skud Jou Bum Bum” de Shine 4 fue compuesta por Marc Brendon, Don Kelly, Marlese Kapp.

Músicas más populares de Shine 4

Otros artistas de