Ek Is ’n Meisie

Marlese Kapp

Pienk strikkies gevleg deur my hare
Dit was van my kleintyd al daar
Nou is ek groot en ek weet dat eintlik enige kleur gaan

Ek is 'n meisie met ambisie 'n lus vir die lewe
'n Girl met houding, jy gaan bewe
'n Meisie wat sprankel 'n girl wat lag
Ek het 'n hup in my stap ek sal want ek mag

Ek is 'n meisie, 'n girl
Jy kan tog maar sê wat jy wil
En ek's 'n meisie, 'n girl
Make-up aan, 'n rokkie en sonbril
Make-up aan, 'n rokkie en sonbril

Ons moet altyd saam staan
Diе girls doen dit op 7de Laan
Daar's een reel wat ek sal onthou
Vat my soos еk kom of jy sal dit berou

Ek's 'n meisie met ambisie 'n lus vir die lewe
'n Girl met houding, jy gaan bewe
'n Meisie wat sprankel 'n girl wat lag
Ek het 'n hup in my stap ek sal want ek mag

En ek is 'n meisie, 'n girl
Jy kan tog maar sê wat jy wil
En ek's 'n meisie, 'n girl
Make-up aan, 'n rokkie en sonbril

Ek's 'n girl

En ek is 'n meisie, 'n girl
Jy kan tog maar sê wat jy wil
En ek's 'n meisie, 'n girl
Make-up aan, 'n rokkie en sonbril

Curiosidades sobre la música Ek Is ’n Meisie del Shine 4

¿Cuándo fue lanzada la canción “Ek Is ’n Meisie” por Shine 4?
La canción Ek Is ’n Meisie fue lanzada en 2005, en el álbum “Perfekte Wêreld”.
¿Quién compuso la canción “Ek Is ’n Meisie” de Shine 4?
La canción “Ek Is ’n Meisie” de Shine 4 fue compuesta por Marlese Kapp.

Músicas más populares de Shine 4

Otros artistas de