Kyk Hoe Kyk Hy Nou Vir My

Desiree Underwood, Marlese Kapp

Kyk hoe kyk hy nou vir my
Kyk hoe kyk hy nou vir my
Dis my manier om hom te kry
Op die dans vloer gat my heupe hom die hele aand verlei
Kyk hoe kyk hy nou vir my
Kyk hoe kyk hy nou vir my
Ek vat jou hand dis ek en jy
Die feit dat jy so lekker dans maak my hartjie super bly

Eers doen ek gou die cha-cha
Want dit maak die manne klaar
Draai my heupe in die rondte
En dan kyk hoe hulle staar

Ek sit my arms op sy skouers
En toe gryp hy na my boud
Ek draai op en kyk hom vuil uit
En nou weet hy dit was 'n fout

Kyk hoe kyk hy nou vir my
Kyk hoe kyk hy nou vir my
Dis my manier om hom te kry
Op die dans vloer gat my heupe hom die hele aand verlei
Kyk hoe kyk hy nou vir my
Kyk hoe kyk hy nou vir my
Ek vat jou hand dis ek en jy
Die feit dat jy so lekker dans maak my hartjie super bly

Hy sê toe hy is jammer
En doen 'n cool Trovalta dans
Ek vergewe hom toe net daar
En toe kry hy nog 'n kans

Hy volg my lyf en hou die ritme
Kyk hoe goed kan hy dit doen
As jou man die move kan regkry
Belowe jy vir hom 'n soen

Kyk hoe kyk hy nou vir my
Kyk hoe kyk hy nou vir my
Dis my manier om hom te kry
Op die dans vloer gat my heupe hom die hele aand verlei
Kyk hoe kyk hy nou vir my
Kyk hoe kyk hy nou vir my
Ek vat jou hand dis ek en jy
Die feit dat jy so lekker dans maak my hartjie super bly

Een en twee
Drie en vier

Cha-cha
Ah
Kom ons doen die cha-cha

Kyk hoe kyk hy nou vir my
Kyk hoe kyk hy nou vir my
Dis my manier om hom te kry
Op die dans vloer gat my heupe hom die hele aand verlei
Kyk hoe kyk hy nou vir my
Kyk hoe kyk hy nou vir my
Ek vat jou hand dis ek en jy
Die feit dat jy so lekker dans maak my hartjie super bly
Kyk hoe kyk hy nou vir my
Kyk hoe kyk hy nou vir my
Dis my manier om hom te kry
Op die dans vloer gat my heupe hom die hele aand verlei

Op die dans vloer gat my heupe hom die hele aand verlei

Curiosidades sobre la música Kyk Hoe Kyk Hy Nou Vir My del Shine 4

¿Cuándo fue lanzada la canción “Kyk Hoe Kyk Hy Nou Vir My” por Shine 4?
La canción Kyk Hoe Kyk Hy Nou Vir My fue lanzada en 2007, en el álbum “So Elektries”.
¿Quién compuso la canción “Kyk Hoe Kyk Hy Nou Vir My” de Shine 4?
La canción “Kyk Hoe Kyk Hy Nou Vir My” de Shine 4 fue compuesta por Desiree Underwood, Marlese Kapp.

Músicas más populares de Shine 4

Otros artistas de