Voel Jy Stout
Soveel vroue swaai heupe en boude maar dis jy wat ek raak sien
Ek gaan aan die bewe voel of my hart swewe wil die dag nie omwens nie
Leen my jou ore die kans gaan verlore om 'n fantasie te deel
Jy het te veel vrae ons het te min dae, skyf so bietjie nader aan my
Hier is 'n warm hart leen dit vir jou vanaand, voel jy stout? (Hey hey hey)
Jy kyk verniet na my weet ek kan lekker vry, voel jy stout? (Hey hey hey)
Hier is 'n warm hart leen dit vir jou vanaand, voel jy stout? (Hey hey hey)
Wees jy my poplappie ek word jou loslappie, voel jy stout?
Ek het vir jou gekies uit al die meisietjies, geen ander trek my oog
Ek gooi my vlikkertjie haal af jou vlinkers wil die aand nie omwens nie
Voel jy die hitte, hoor jy die snikke, dis my hart wat met joune dans
Dit help nie ons keer dit probeer dit nie tee-sit, die aand behoort net aan ons
Hier is 'n warm hart leen dit vir jou vanaand, voel jy stout? (Hey hey hey)
Jy kyk verniet na my, weet ek kan lekker vry, voel jy stout? (Hey hey hey)
Hier is 'n warm hart leen dit vir jou vanaand, voel jy stout? (Hey hey hey)
Wees jy my poplappie ek word jou loslappie, voel jy stout?
Voel jy stout? (Hey hey hey)

Voel jy stout?