Ek's Nie Mooi Nie

Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my
Die mooiste boude in die land hang hier aan my

Van kleins af het ek mooi geleer hoe om girls te chaf
Ek flick my kuif en swaai my lyf, dan begin hul lag
En elke keer as hul my sien, smile hulle vir my
Want jy weet ek is nie mooi nie maar ek'sie maklik om te kry

Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my
Die mooiste boude in die land hang hier aan my
Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my
Die mooiste boude in die land hang hier aan my

Die dag toe ek gebore is het my ma gegil
Hierdie kind is nie myne nie, bring vir my 'n pil
My pa sê dis nie sy skuld nie, ek trek na my ma
Maar as ek na sy foto kyk dan lyk ek soos my pa

Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my
Die mooiste boude in die land hang hier aan my
Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my
Die mooiste boude in die land hang hier aan my

Nog nooit het ek gesukkel om 'n girl te kry
Want waar op aarde gaan jy, sulke boude kry?
En elke keer as ek aan vra, score ek een uit tien
Maar vir my is dit nie sleg nie, as jy my net kan sien

Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my
Die mooiste boude in die land hang hier aan my
Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my
Die mooiste boude in die land, mooiste boude in die land
O die mooiste boude in die land hang hier aan my

Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my
Die mooiste boude in die land hang hier aan my
Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my
Die mooiste boude in die land hang hier aan my
Oe die mooiste boude in die land hang hier aan my

Músicas más populares de Pieter Koen

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)